Report the ad
Ouer, Mature 50+ Dames - Magalieskruin
Thursday, 07 May 2026
No photo
Item details
City:
Magalieskruin, Gauteng
Item description
1. So eerstens, asb, as jy in 'n verhouding is, is ek nie die persoon vir jou nie - ek is nie hier om verhoudings op te breek of moeilikheid in iemand se huis te bring nie...
2. Nee, ek is nie nou op die oomblik opsoek na 'n langtermyn verhouding of enige iets ernstigs nie
Ek het onlangs my vrou verloor en ja, ek is maar net verskriklik eensaam en alleen en ek mis 'n vrou se touch ...en om 'n vrou spesiaal te laat voel vir 'n klein oomblik in die dag en om dit terug te ontvang in daai oomblik
Ek is 48, skoon en baie netjies op myself, aktief nogsteeds oor naweke met my sport so ek is nie oorgewig nie maar ook nie meer op 47 'atleties gebou' nie... ek het nog al die tyd my dryf en lus en 'n man bly mos maar 'n man (bedoel dit nie sleg nie, maar feite is maar wat dit is) en dit is al waarvoor hierdie advertensie is, ek is net opsoek na 'n ander oop, skoon en veilige dame om dit mee te deel
Ek het geen voorkeur oor ouderdom, gewig of enige so iets nie, solank ons net skoon, veilig en happy kan wees in daardie oomblik en dit net geniet en oop is om bietjie mens te wees - want nee, ek gaan nie betaal vir iets wat veronderstel is om natuurlik te wees tussen 2 mense nie
Ek is so 1.7m , wit, Afrikaans en maar net lus vir 'n goeie tydjie saam iemand wat dit ook soek - eie vervoer so enige omliggende area is ek beskikbaar deur die dag...