Ekstra Wiskunde Klasse vir Graad 8-12 - Magalieskruin

Wednesday, 16 August 2017

Item details

City: Magalieskruin, Gauteng
Offer type: Offer

Contacts

Contact name Marilet

Item description

Sukkel jou kind met wiskunde? Moenie langer wag nie. Ons kan help. Ekstra wiskunde klasse vir graad 8-12 leerders met die fokus op individuele aandag. Alle ekstra oefen materiaal en notas ingesluit. Kontak ons sommer nog vandag vir meer inligting. ekstrawiskundeklasse@gmail.com